Skip to content

Nasionale verbruikerskommissie vra dat sekere handelsname grondboontjiebotter teruggeneem word [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie maan verbruikers om die gebruik van sekere handelsmerke grondboontjiebotter onmiddellik te staak en dit na die winkel waar dit gekoop is terug te neem vir ‘n terugbetaling. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê die handelsmerke sluit in Dischem’s Lifestyle 400 en 800-gram Smooth en Crunchy, Wazoogles Superfoods in alle groottes, Pick n’ Pay’s se No Name 1kg Smooth, en Eden All Natural-grondboontjiebotter. Daar is bevind dat die produkte hoër as aanvaarbare vlakke Afla-toksien bevat:

ENG-NtabaOnPeanutbutter