Skip to content

Nasionale Tesourie herbevestig toewyding tot verbetering van skuldvolhoubaarheid [KLANK]

# Die Nasionale Tesourie sê dit is dringend noodsaaklik om skuldherstrukturering te verbeter en om die likwiditeitsprobleme van ontwikkelende ekonomieë te hanteer. Op die eerste Desember het Suid-Afrika die presidentskap oorgeneem van die G20 groep van lande, wat bestaan uit baie van die wêreld se grootste ontwikkelende en ontwikkelde ekonomieë. Die direkteur-generaal van die Tesourie Duncan Pieterse het by die twee-daagse Gesamentlike Sherpa en Finansies-navolgingsvergadering in Johannesburg, gesê dringende, grootskaalse en volhoubare beleggingsdruk is nodig:

ENG PieterseOnSustainability