Skip to content

Nasionale Raad van DBV’s maan troeteldiereienaars om diere se veiligheid tydens Nuwejaarsvieringe te verseker [KLANK]

# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings het die belangrikheid benadruk van die veiligheid van troeteldiere tydens Nuwejaarsvierings. Die raad se beampte vir Openbare Skakeling en Regssake, Jacques Peacock, doen ‘n beroep op troeteldiereienaars om voorsorgmaatreëls vir Oujaar- en Nuwejaarsaand te tref. Dit sluit in om troeteldiere binneshuis in ‘n veilige omgewing te hou, en maniere om diere se stres en angstigheid tydens die vierings tot die minimum te beperk. Peacock sê verantwoordelike troeteldier-eienaarskap dra by tot ‘n positiewe en stresvrye omgewing vir diere terwyl die feestelikhede aan die gang is: 

ENG-PeacockOnFireworks2