Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Nasionale Persklub kies Springbokke as Nuusmakers van die Jaar [KLANK]

# Die Nasionale Persklub het die Springbok-rugbyspan aangewys as sy Nuusmaker van die Jaar vir 2023. Die voorsitter, Antoinette Slabbert, sê die span se uitstekende vertoning in die Wêreldbeker-toernooi in Frankryk het ‘n media-opskudding ontketen. Daarby het gehalte-leierskap deur die kaptein, Siya Kolisi, daartoe gelei dat die Bokke die Webb Ellis-trofee ‘n rekord-vierde keer verower het. Slabbert sê dit is ook die vierde keer dat die Bokke as Nuusmaker van die Jaar erken word, ná 1995, ’98 en 2007:

Slabbert afrikaans bokke

AFR-SlabbertOnSpringboks