# Die Nasionale Persklub het sy nuwe uitvoerende komitee vir die 2024/2025 boekjaar aangekondig. Die redakteur van Pretoria News, Kennedy Mudzuli, is die nuwe voorsitter, Belinda Pheto, ‘n joernalis van News24 is die ondervoorsitter en Lali van Zuydam van die Instituut van Metode-Innovering is die tesourier. Antoinette Slabbert van Rapport is die openbare skakelbeampte. Mudzuli sê die groei van die klub is ‘n prioriteit:
Nasionale Persklub kies nuwe uitvoerende komitee vir 2024/2025 [KLANK]
ENG-MudzuliOnExecutive