# Die Nasionale Gesondheidsversekering is baie hoog op die agenda by die kongres van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty. Die vyfde spesiale nasionale kongres van die party vind in Boksburg, Ekurhuleni plaas. Die hoofsekretaris van die SAKP, Solly Mapaila, sê die party beywer hom steeds vir bekostigbare en universele gesondheidsdekking vir alle landsburgers, ‘n veldtog waarmee hy begin het voor dit ANC-beleid geword het:
Nasionale Gesondheidsversekering prominent by SAKP-kongres [KLANK]
ENG MapailaOnHealthInsurance