Skip to content

Nasionale Christelike Forum versoek dat die regering informele nedersettings moet ontwikkel [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum sê die regering moet proaktief wees om informele nedersettings in formele dorpe wat dienste ontvang, te ontwikkel. President van die forum, Marothi Mashashane, sê hulle het al verskeie kere kommer uitgespreek oor hoe bewoners van informele nedersettings agtergelaat word en dat daar verklaar word dat hulle nie enige basiese dienste verdien nie:

ENG MarothionSettlements