# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum sê met president Cyril Ramaphosa aan die hoof, het die driedubbele uitdaging van armoede, ongelykheid en werkloosheid vererger, wat op sy beurt die lot van gemeenskappe vererger het. Die forum se leier, Marothi Mashashane, sê die harde werklikheid is talle worstel steeds met onoorkombare struikelblokke. Hy sê baie kwesbare mense het hierdie maand nie eens hul 370-rand-toelaag ontvang nie:
Nasionale Christelike Forum sê daar is geen hoop vir gewone burgers met regering van nasionale eenheid nie [KLANK]
ENG MarothionOrdinaryCitizens