# Die Namibiese Raad vir die Bevordering van Beleggings en Ontwikkeling het die Duitser Leerderskap Connect-program 2023 van stapel gestuur. Die uitvoerende hoof, Nangula Uaandja, sê die program is ontwerp om die jeug toegang tot vakleerlingskappe in Duitsland te bied. Die program sal volgende jaar in samewerking met die Goethe-Institut Namibië begin, wat 20 Namibiese studente in staat sal stel om vakleerlingskappe in Duitsland te volg. Uaandja sê dit het ten doel om jongmense met waardevolle vaardighede en internasionale werkservaring toe te rus om hul indiensneembaarheid in beide lande te verbeter:
Namibiese raad loods die Duitse Leerlingskap Connect-program 2023 [KLANK]