# Die Departement van Militêre Veterane en die Azanian People’s Liberation Army se Militêre Veteranevereniging sal die 60ste herdenking van die stigting van die Azanian People’s Liberation Army in 1961 herdenk. ‘n Woordvoerder sê die geleentheid vind môre by die Mbekweni-sportterrein in die Paarl, Wes-Kaap plaas. Vanjaar is die sestigste herdenking van die stigting van hierdie gewapende vleuel van die organisasie. Die Paarl is gekies aangesien belangrike voorvalle waarby die militêre veterane betrokke was in hierdie Bolandse dorp plaasgevind het. Die departement sal ook byna 30 senior militêre veterane vereer.
# The Department of Military Veterans together with the Azanian’s People Liberation Army Military Veterans Association will commemorate the 60th Anniversary of the formation of the Azanian Peoples Liberation Army in 1961. A spokesperson says the event will take place tomorrow at Mbekweni Sports Ground in Paarl, Western Cape. This year marks the sixtieth anniversary of the formation of this armed wing of the organisation. Paarl is chosen as prominent incidents involving the military veterans took place in the Boland town. The Department will also honour close to 30 senior military veterans.