Skip to content

N3-tolkonsessie verwag toename in verkeersvolumes teen einde van die week [KLANK]

# Die N3-tolkonsessie sê hy verwag die verkeersvolumes op die N3-tolroete tussen Gauteng, die Vrystaat en KwaZulu-Natal sal teen die einde van die week weer toeneem. Die woordvoerder, Thania Dhoogra sê teen 12-uur vanmiddag het die Mooirivier-tolplaza in ‘n noordwaartse rigting 735 voertuie per uur aangeteken en suidwaarts was dit 948 voertuie:

ENG ThaniaonTrafficVolumes