# Die N1 is heropen na ‘n herwinningoperasie van 16-en-‘n-half-uur nadat ‘n vragmotor wat plofstowwe vervoer het naby Kroonstad aan die brand geslaan het. Drie mense is lig beseer. Die waarnemende bestuurder van die Vrystaatsae Nooddiens Sidney Dywili het bevestig dat brand- en noodspanne motoriste suksesvol ontruim het. Hy sê die owerhede bly op die toneel om veiligheid te verseker terwyl die ondersoek na die voorval voortduur:
N1 heropen na vragmotor brand en ontploffing naby Kroonstad [KLANK]
ENG-DywiliOnN1