Skip to content

Myngroep beroep hom op Konstitusionele Hof om “vasgekeerde” mynwerkers in Stilfontein te bevry [KLANK]

# Die groepe Mining Affected Communities United in Action – MACUA – en Regslui vir Menseregte het ‘n dringende aansoek ingedien vir regstreekse toegang tot die Konstitusionele Hof om – soos hulle dit stel – die lewe van vasgekeerde mynwerkers in Stilfontein, Noordwes, te red. Magnificent Mndebele van MACUA sê die aansoek volg op die Hooggeregshof in Pretoria se verwerping van hul aansoek op 20 Desember om die staat te dwing om sy grondwetlike plig na te kom om die werkers te beskerm en hulle lewens te red:

ENG MagnificentonStilfontein