# Die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, sê die mynbedryf het verlede jaar sy laagste aantal ongevalle nog aangeteken, met 42 sterftes, ‘n verbetering van 24-persent teenoor 55 sterftes in 2023. Die minister het vandag amptelik verslag gedoen oor verlede jaar se myngesondheid en veiligheidstatistiek. Mantashe het teenoor die media die vordering toegeskryf aan die pogings van werkgewers, werkers en belanghebbendes om veiligheid te verbeter om die Geen Leed-doelwit te bereik:
Mynboubedryf teken laagste aantal ongevalle nog aan in 2024, met 42 sterftes [KLANK]
ENG MantasheOnZeroHarm