Skip to content

MyCiTi Woodstock-stasie herbou en nou ten volle operasioneel na brandskade [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê die opgeknapte MyCiTi Woodstock-stasie is nou ten volle in werking. Die stasie moes herbou word ná groot skade wat aangerig is deur ‘n stilstaande bus wat in Februarie verlede jaar by die stasie aan die brand geraak het. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê, ‘n deeglike ondersoek het getoon 80-persent van die MyCiTi-stasie was ernstig beskadig en moes herbou word: