# Die Departement van Gesondheid in Gauteng het sy inentingsprogram teen menslike papiloonvirus uitgebrei om meisies in privaat skole in te sluit. Leerders van nege tot 15 in graad vyf, ses en sewe kan nou die enkeldosis-inenting ontvang wat gemik is op beskerming teen servikale kanker. ‘n Woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, versoek ouers en voogde om toestemmingsvorms vir hulle kinders te teken:
MPV-inenting uitgebrei na privaat skole in Gauteng [KLANK]
ENG ModibaOnPrivateSchools