# Die Batebeslagleggingseenheid in Mpumalanga sê hy het ʼn voorlopige bewaringsbevel van eiendom in die Mbombela-hooggeregshof gekry om beslag te lê op bates ter waarde van meer as 1,5-miljard-rand. Dit volg na ʼn ondersoek deur die polisie se spesialiseenheid oor onwettige mynbedrywighede, die Departement van Minerale Bronne en Energie, en ander wetstoepassingsagentskappe. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Monica Nyuswa, sê die bates sluit in ʼn plaas in die Carolina-distrik, swaar mynmasjinerie en steenkool-hope:
Mpumalanga se Batebeslagleggingseenheid lê beslag op bates van meer as R1,5-miljard [KLANK]
ENG NyuswaOnAssetsSeized