Skip to content

Motsoaledi sê sny van gesondheidsbefondsing is bedreiging vir SA se mediese navorsing [KLANK]

# Die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die kansellasie van die Nasionale Instituut van Gesondheid se befondsing is ‘n reuse-terugslag vir Suid-Afrika. Meer as 4,5-miljard-rand se navorsingsbeurse vir MIV/Vigs en tuberkulose was oor die naweek beiëndig. Kenners beraam dat die instelling 70-persent van Suid-Afrika se mediese navorsing befonds. Die verwikkeling kan lei tot werksverliese en die beëindiging van kliniese toetse. Die minister waarsku oor ernstige gevolge vir gesondheidsorg en wetenskaplike vooruitgang:

ENG-MotsoalediOnNIH