# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het kommer uitgespreek oor die polisie wat antiretrovirale medikasie wil stuur aan onwettige mynwerkers wat ondergronds vasgekeer is in die Stilfontein-myn in Noordwes. Mynwerkers het die polisie versoek om die medisyne te stuur. Die eerste fase om onwettige mynwerkers na die oppervlak te bring, het gister begin. Motsoaledi sê chroniese medisyne kan nie sonder ʼn voorskrif gegee word nie:
Motsoaledi sê polisie kan nie antiretrovirale medisye aan onwettige, ondergrondse mynwerkers by Stilfontein stuur nie [KLANK]
ENG AarononARVs