Skip to content

Motorsport: Verstappen wen nat en chaotiese Kanadese Grand Prix [KLANK]

# Max Verstappen van die Red Bull-span is weer terug op die oorwinningspad na hy ‘n aksiebelaaide Kanadese Grand Prix ingepalm het. Hy het reën, verskeie veiligheidsmotor-periodes en herhaalde wegspringe oorkom om stof in die oë van Lando Norris van McLaren en George Russel van Mercedes te skop. Dit is Verstappen se sesde oorwinning in nege wedrenne dié seisoen en hy het sy kampioenskapsvoorsprong op Charles Leclerc tot 56 punte vergroot. Hy sê om so ‘n uitdagende wedren te wen is baie bevredigend:

ENG VerstappenOnRace