Skip to content

Motorsport: Verstappen skop stof in Norris se oë en wen op Imola [KLANK]

# Motorsport: Die Red Bull-renjaer Max Verstappen het ‘n laat aanslag deur Lando Norris van McLaren afgeweer en die Emilia Romagna Grand Prix in Italië gewen. Charles Leclerc het derde geëindig en Ferrari se eerste podiumplek sedert 2006 op Imola behaal. Oscar Piastri het vierde geëindig vir McLaren, en Carlos Sainz van Ferrari vyfde. Dit was Verstappen se vyfde sege in sewe wedrenne hierdie seisoen. Die Nederlander sê hy het hard geveg om die oorwinning te behaal:

ENG VerstappenOnRace