# Motorsport: Die McLaren-renjaer Oscar Piastri het ʼn dramatiese Hongaarse Grand Prix gewen vir sy heel eerste Formule Een-sege. Die Australiër het sy Britse spanmaat, Lando Norris, aan die begin verbygesteek en die grootste deel voorgeloop. Toe Norris later eerste die kuipe besoek, het hy die voortou geneem voor hy die span se opdrag gehoorsaam het om die voorste plek aan Piastri af te staan. Lewis Hamilton van Mercedes was derde in sy 200ste F1-podiumplek. Piastri sê die span het die regte ding gedoen:
Motorsport: Oscar Piastri raap sy eerste Grand Prix-oorwinning op [KLANK]
ENG PiastriOnStrategy