Skip to content

Motorsport: Maak gereed vir F1-motors wat afblits langs die Las Vegas Strip [KLANK]

Motorsport: Dis hierdie naweek ʼn splinternuwe stilhouplek op die Formule Een-kalender – die Las Vegas Grand Prix. Die middelpunt van die wedren is ʼn strook van twee-kilometer lank al langs die beroemde Las Vegas Strip, tuiste van al die vernaamste casino-hotelle. Die eerste oefening vind môreoggend, Suid-Afrikaanse tyd, plaas en die wedren om agt-uur Sondagoggend. Ferrari is in die wedloop om die Vervaardigerskampioenskap en die Spaanse jaer, Carlos Sainz, sê hy kan nie wag om die nuwe baan te toets nie:

ENG Carlos Sainz