Skip to content

Motorsport: ANC-Jeugliga beloof volle steun vir Kyalami se F1-drome [KLANK]

# Die ANC-Jeugliga se nasionale uitvoerende komitee het sy volle steun toegesê aan die Kyalami Grand Prix-baan in Johannesburg se poging om vir Formule Een gesertifiseer te word. Die komitee glo die nodige opgraderings vir graad een-akkreditasie van die Internasionale Outomobiel-federasie sal werk skep, jeugvaardighede ontwikkel en die ekonomie stimuleer deur toerisme en plaaslike sakeondernemings. Zama Khanyase van die liga sê die aanbieding van ‘n Grand Prix sal jeugbetrokkenheid in motorsport aanmoedig en Suid-Afrika se internasionale sportbeeld uitbou: 

ENG KhanyaseOnFormulaOne