Skip to content

Motorfietsryers versoek om padreëls na te kom te midde van toenemende noodlottige ongelukke [KLANK]

# Motorfietsryers word versoek om te midde van toenemende noodlottige ongelukke by die padreëls te hou. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap het 12-duisend jaarlikse noodlottige ongelukke op nasionale paaie aangemeld, met meer as 40-persent waarby voetgangers en motorfietsryers betrokke is. SANRAL se woordvoerder, Progress Hlahla, skryf hierdie voorvalle toe aan hoë spoed, onvoldoende veiligheidsmaatreëls en roekelose bestuursgedrag:

ENG-HlahlaOnAccidents