# Die regspan van die voormalige Vrystaatse premier Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent meen die staat se saak teen haar is swak. Moroadi Cholota is beskou as ‘n deurslaggewende staatsgetuie in die 255-miljoen-rand asbes-tenderskema-saak. Sy is later aangekla nadat sy geweier het om saam te werk. Cholota, wat verlede Donderdag uit die VSA gedeporteer is, het gister in die Bloemfonteinse Landdroshof verskyn waar die saak tot vandag uitgestel is. Haar prokureur, Piet Tibane, sê die staat het sy kliënt onaanvaarbaar behandel:
Moroadi Cholota se regspan glo die staat se saak teen haar is swak [KLANK]
ENG TibaneOnTreatment