# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê Suid-Afrika se verbintenis om teen 2050 netto-nul koolstofuitstralings te bereik, kan nie met leë woorde uitgevoer word nie. Hy gepraat tydens City Power se Energie-indaba in Melrose Arch, Johannesburg. Morerro sê Suid-Afrika se openbare gesprek oor energie word reeds langer as ‘n dekade oorheers deur krisisse soos beurtkragskedules, die herstrukturering van skuld en noodverkrygings:
Morero sê Suid-Afrika se openbare gesprek oor energie word deur krisisse oorheers [KLANK]
ENG MoreroonNet-Zero