# Die Schweizer-Reneke-Landdroshof in Noordwes het die moordsaak teen ‘n 22-jarige vrou tot volgende Maandag uitgestel. Dit is gedoen om tyd toe te laat sodat haar alternatiewe adres nagegaan kan word ter voorbereiding van haar borgaansoek. Die woordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag, Henry Mamothame, sê die vrou, Onkarabetse Monare, het ook die hulp ‘n regshulpverteenwoordiger gevra om haar in die saak te verteenwoordig:
Speel klankgreep: ENGHenryMamothame