Skip to content

Mogoeng Mogoeng sê doodsdreigemente sal hom nie van stryk bring om president te word nie [KLANK]

# Die afgetrede hoofregter Mogoeng Mogoeng sê nie eens doodsdreigemente sal in sy pad staan om eendag president van Suid-Afrika te word nie. Hy het in 2022 die eerste keer openlik oor sy aspirasies gepraat om president te word en gesê hy glo hy is daartoe geroep. Mogoeng het aan Newzroom Afrika gesê daar was die afgelope twee jaar verskeie pogings om hom te elimineer:

ENG MogoengOnThreats