Skip to content

Mkhwebane se stryd om gratifikasiebetaling uitgestel [KLANK]

# Die Hooggeregshof in Pretoria, onder regter Colleen Collis, het die voormalige openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane se gratifikasiesaak tot Donderdag uitgestel. Mkhwebane staan die besluit van die kantoor van die openbare beskermer teen om die tien-miljoen-rand gratifikasie van haar te weerhou. Mkhwebane het verlede maand die saak aanhangig gemaak waarin sy betoog die betaling kom haar toe. Die uitstel is weens geskille oor die dringendheid van die saak en kommer oor die koste:

ENG-CollisOnMkhwebane