Skip to content

MK-party vra eenheid in Nuwejaarsboodskap

# Die leier van die MK-party, Jacob Zuma, sê ondanks uitdagings is die party ‘n baken van hoop, verbind tot geregtigheid, waardigheid en gelykheid vir Suid-Afrikaners. Hy oordink in sy Nuwejaarsboodskap opofferings uit die verlede. Zuma plaas klem op die voortgesette stryd om ware vryheid en ekonomiese bevryding. Hy vra eenheid om ‘n land te bou wat in die komende jare vry sal wees van korrupsie en ongelykheid.