# Die MK-party is teleurgesteld nadat die Hooggeregshof in Johannesburg sy dringende aansoek verwerp het vir die uitstel van dié week se Regterlike Dienskommissie-onderhoude. Woordvoerder Nhlamulo Ndhlela kritiseer die besluit om voort te gaan en waarsku oor toekomstige regsoptrede en omstredenheid oor die aanstelling van regters. Hy sê die party sal volledig reageer na regs- en politieke beraadslagings:
MK-party teleurgesteld oor Hooggeregshof-uitspraak oor Hlope [KLANK]
ENG-NdhlelaOnHlope