# Die MK-party sê die voorbereiding vir sy eerste verjaarsdag as poltieke party vorder goed. Dit sluit in ‘n openbare saamtrek Sondag op die Moses Mabhida-stadion in Durban en ‘n gala-dinee die volgende dag. Die party verskaf nie vervoer van buite die provinsie nie, maar versoek lede wat veilige reis- en verblyfreëlings getref het om in groot getalle op te daag. Volgens die party is daar is baie belangstelling van mense van oraloor, maar die stadion is te klein vir al die ondersteuners.
MK-party sê voorbereiding vir sy eerste herdenking vorder goed