Skip to content

MK-party se Jeugliga kritiseer AfriForum se Konstitusionele Hof-aansoek teen Hlophe [KLANK]

# Die MK-party se Jeugliga sê AfriForum se aansoek teen sy hoofsweep in die Parlement, John Hlophe, is ongegrond, opsetlik en irrasioneel. AfriForum het ‘n aansoek by die Konstitusionele Hof ingedien om in te gryp en die voormalige regter se aanstelling op die Regterlike Dienskommissie as irrasioneel, onwettig en ongrondwetlik te verklaar. Die liga se woordvoerder, Nkateko Mkhabela, sê die aansoek kom neer op misbruik van die hofproses:

ENG NkatekoonAfriforum