Skip to content

MK-party ontken gerugte dat hy met ANC onderhandel oor begroting [KLANK]

# Die MK-party se sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, het gerugte van bilaterale samesprekings met die ANC oor die begroting ontken. Die ANC soek ondersteuning by opposisiepartye om seker te maak die begroting word volgende week in die Parlement aanvaar. Die meeste partye weier om die begroting goed te keur weens die voorgestelde BTW-verhoging van 0,5-persent. Shivambu sê hulle gaan nie ʼn begroting aanvaar wat armes verder benadeel nie:

ENG ShivambuOnBudget