Skip to content

MK-party nie verbaas oor beurtkrag terugkeer nie [KLANK]

# Die MK-party sê hy is nie verbaas dat beurtkrag terug is nie omdat dit volgens hom weer dui op die onbevoegdheid en mislukking van die regering van nasionale eenheid. Eskom het beurtkrag tot verdere kennisgewing van fase ses tot fase vier afgeskaal. ʼn MK-woordvoerder, Nomahlubi Radebe, sê beurtkrag is ʼn vervaardigde krisis wat geskep is om die kragverskaffer te verswak en te vernietig:

ENG NomahlubionLoadShedding