Skip to content

MK-party eis forensiese oudit oor geld wat verkwis is op mislukte begrotingsrede [KLANK]

# Die MK-party eis ‘n forensiese oudit van die miljoene rand wat verlede maand op die mislukte begrotingsrede verkwis is. Die party het aan die Ouditeur-generaal geskryf om die besteding aan logistiek, sekerheid, drukwerk, reis, konsultante en die media vir die gebeurtenis te ondersoek. Die party-lid Nomahlubi Radebe sê hierdie roekelose besteding is ‘n weerspieëling van die regering van nasionale eenheid se versuim om verantwoordelik te regeer in moeilike ekonomiese tye:

ENG RadebeOnForensicAudit