Skip to content

MK-party bevestig voorlegging van nuwe kandidate om verskeie LP’s te vervang [KLANK]

# Die MK-party het die voorlegging van nuwe kandidate bevestig om verskeie  lede van die Parlement te vervang wat onlangs ontslaan is. Die hoofsweep van die party, Sihle Ngubane, het die speaker van die Nasionale Vergadering Thoko Didiza ingelig oor die veranderings, en voer aan die LP’s se aanstellings was tydelik. Die woordvoerder van die party Nhlamulo Ndhlela het aan Newzroom Afrika gesê die LP’s wat geraak word het hulle setels verloor omdat hulle partylidmaatskap beëindig is:

ENG NdhlelaOnMPs