# Die MK-party se Jeugliga wens alle Suid-Afrikaners ‘n hartlike en revolusionêre tyd toe, gevul met vreugde, rus en besinning. Die woordvoerder, Nkateko Mkhabela, sê hierdie is ‘n tyd om te besin oor individuele en gesamentlike rolle oor hoe om ‘n regverdige, gelyke en bevryde Suid-Afrika te bou. Sy sê 2025 verteenwoordig hoop en vasberadenheid vir ‘n nuwe hoofstuk van weerstand teen die neo-liberale beleide van die DA-geleide ANC-DA koalisie:
MK-Jeugliga wens Suid-Afrikaners ‘n goeie tyding van vertroosting en vreugde toe [KLANK]
ENG NkatekoonWishes