Skip to content

Ministerie van Polisie wysig verourderde wetgewing [KLANK]

# Die Ministerie van Polisie het planne aangekondig om die verouderde Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens te wysig ter wille van moderne misdaadbestrydingsbehoeftes. Die wysigings wil huidige uitdagings hanteer, waaronder stygende misdaadkoerse, bendegeweld en die toename in onwettige vuurwapens. Die minister van Polisie Senzo Mchunu het op ‘n nuuskonferensie gesê hierdie wetgewende veranderings is deurslaggewend vir die verbetering van openbare veiligheid en die opbou van vertroue in die polisie:

ENG MchunuOnLegislation