Skip to content

Ministerie van polisie en SAPD-bestuur lei oorgrens-operasies in KZN [KLANK]

# Die minister van Polisie, Bheki Cele, die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale en die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, besoek vandag die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in Noord-KwaZulu-Natal om die SAPD se grens-sekuriteitsoperasies oor die feestyd te assesseer. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê ʼn SAPD-taakspan is sedert Februarie in die gebied ontplooi om oorgrensmisdaad te beveg. Die Polisie se operasies het gevolg ná voorvalle waar gesteelde en gekaapte voertuie van Suid-Afrika na Mosambiek gesmokkel is:

ENG AthlendaonCrossBorder