Skip to content

Ministerie van Polisie besoek Stilfontein tydens reddingsoperasie van onwettige mynwerkers [KLANK]

# Die Ministerie van Polisie gelei deur minister Senzo Mchunu sal vandag die Stilfontein-myn in Noordwes besoek vir die evaluering van die deurlopende reddingsoperasie rondom meer as vier-duisend onwettige mynwerkers wat weier om uit te kom. Tydens die besoek sal daar gekyk word na reddingspogings en strategieë om die veiligheidsrisiko’s verbonde aan onwettige mynbou in plaaslike gemeenskappe aan te spreek. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê sedert die bekendstelling van Operasie Vala Umngodi is meer as 13-duisend onwettige mynwerkers gearresteer en bates ter waarde van miljoene-rand is gekonfiskeer:

ENG MatheOnMinistryVisit