# Die minister van Polisie Senzo Mchunu vra maatskappye om afpersing in die bousektor aan te meld. Mchunu het die Nasionale Konstruksiespitsberaad in Durban toegespreek en misdaadvoorkoming en gemeenskapsbetrokkenheid beklemtoon om wetteloosheid aan bande te lê. Dit volg op ‘n samewerkingsooreenkoms wat onderteken is om veilige, misdaadvrye boupersele landwyd te verseker. Hy beskryf KwaZulu-Natal, die Wes- en Oos-Kaap en Gauteng as brandpunte:
Minister van Polisie vra optrede oor bou-afpersing [KLANK]
ENG-MchunuOnMafias