Skip to content

Minister van Polisie versoek samewerking oor gemeenskapskwessies in Noordwes [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ‘n beroep gedoen vir gesamentlike pogings om die uitdagings in Noordwes aan te pak. Hy het die versoek tydens ‘n vergadering met gemeenskaps- en godsdiensleiers, asook plaaslike lede van ‘n mynforum in Stilfontein gerig. Dit het gevolg ná sy toesigbesoek aan die verlate mynskag waar onwettige mynwerkers weier om uit te kom. Mchunu het ‘n span amptenare gelei en het die behoefte aan samewerking beklemtoon om onwettige mynbou aan te pak en gemeenskapsveiligheid te verbeter:

ENG MchunuOnCollaboration