# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het vandag amptelik die veiliger feestyd-veldtog in Moretelepark, in Tshwane, van stapel gestuur. Hy het verhoogde polisiesigbaarheid en die samewerking met groot munisipaliteite aangekondig om misdaad tydens die feestyd te bekamp. Burgers word versoek om waaksaam te wees, verdagte bedrywighede aan te meld, hul huise te beveilig en verantwoordelik fees te vier. Mchunu vra ook die beskerming van vroue en kinders:
Minister van Polisie stel amptelik die veiliger feestydveldtog bekend in Tshwane [KLANK]
ENG MchunuOnCampaign