Skip to content

Minister van Polisie sê moord, verkragting en motorkapings het gedaal [KLANK]

# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, sê die jongste misdaadstatistiek vir 1 Oktober tot 31 Desember verlede jaar toon ‘n afname in verskeie belangrike misdaadkategorieë. Hy sê vergeleke met dieselfde tydperk in 2023 het moordsake met 9,8-persent gedaal, verkragting met 3,3-persent en poging tot seksuele misdrywe met 3,2-persent. Die moordsyfer was egter 6,2-persent hoër as in die vorige kwartaal. Mchunu het aan die media gesê motorkapings en rooftogte by residensiële en nie-residensiële persele toon ook ‘n merkbare afname:

ENG MchunuOnCrimeStats