# Die minister van Kommunikasie, Solly Malatsi, sê dis noodsaaklik om die bekostigbaarheid van data te verbeter deur samewerking met die Inligting- en Kommunikasie-sektor. Malatsi het teenoor die SABC beklemtoon hoe belangrik data is om inligting te bekom. Hy het gewys op die vordering wat gemaak is deur die SA Connect-projek wat verbinding in openbare plekke en regeringsgeboue verbeter het met gratis WiFi-punte. Hy benadruk die mandaat is om betroubare toegang tot verbinding te verseker:
Minister van Kommunikasie vra samewerking om datakoste te verlaag [KLANK]
ENG-MalatsiOnData