Skip to content

Minister van Elektrisiteit sê kernkrag is ’n groot deel van Suid-Afrika se toekoms [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê Suid-Afrika sal sy elektrisiteitsopwekking uit gas en kernkrag oor die volgende 15 jaar uitbrei. Die minister het gister ʼn nuuskonferensie oor die Geïntegreerde Hulpbronplan gehou nadat dit deur die Kabinet aanvaar is. Die regering wil teen 2039 105-duisend megawatt nuwe opwekkingsvermoë byvoeg. Ramokgopa sê die land se modulêre korrelbedreaktor sal opgeknap word om kernkapasiteit te verhoog:

ENG RamokgopaOnNewEnergy