Skip to content

Minister van Elektrisiteit sê gebreekte eenhede by Eskom lei tot verhoging van beurtkragfase [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit Kgosientsho Ramokgopa het onthul die breek van ‘n groep eenhede by Eskom het die verhoging van die beurtkragfase veroorsaak. Eskom moet beurtkrag gister noodgedwonge  na Fase 3 verhoog, ten einde noodreserwes aan te vul met die oog op die nuwe week. Ramokgopa het die media toegespreek oor die vordering met die implementering van die Energie-aksieplan,  Hy sê die onbeplande verlies aan kapasiteit was ‘n sleutel-bydraer tot die toename in beurtkrag:

ENG RamokgopaOnCapacityLoss