Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Minister van Elektrisiteit prys 40-dae sonder beurtkrag [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, is verheug omdat Suid-Afrika reeds 40-dae lank sonder beurtkrag is. Hy het op ‘n nuuskonferensie gepraat oor die vordering van die energie-aksieplan en erken Eskom se pogings, en beklemtoon beduidende verbeterings in onbeplande onderbrekings en aanleg-onderbrekings. Hy beklemtoon bestendige opwekkingsverrigtinge het die land in staat gestel om kragonderbrekings te vermy:

ENG-RamokgopaOnPowercuts